| Modulekode | WTW 220 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Eienskappe van reële getalle. Analise van rye en reekse reële getalle. Magreekse en konvergensiestellings. Die Bolzano-Weierstrass-stelling. Die tussenwaardestelling Analise van reëelwaardige funksies op 'n interval. Die Riemann-integraal: Bestaan en eienskappe van die integraal |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme |
BCom Ekon en Bestuurswetenskappe
BCom Statistiek BSc Rekenaarwetenskap BSc Aktuariële en Finansiële Wiskunde BSc Chemie BSc Fisika BSc Geologie BSc Ingenieurs- en Omgewingsgeologie BSc Meteorologie BSc Toegepaste Wiskunde BSc Wiskunde BSc Wiskundige Statistiek BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
| Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| Voorvereistes | WTW 114 en WTW 124 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 tutoriaal per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Wiskunde en Toegepaste Wisk |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App